EPISODE · Nov 6, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 6 November 2023
from RSG Landbou · host RSG
Kanolasaad word hoofsaaklik van Australië af ingevoer. Sentraal-Suid Koöperasie in Swellendam het tydens die internasionale kanolakongres in Australië ook ‘n paar saadmaatskappye besoek. Ons praat met Johan Mouton van Molatek oor veldafronding van diere, of backgrounding soos dit bekendstaan. Die Buro vir Voedsel en Landboubeleid bring maandeliks ‘n verslag uit oor die koste van ‘n basiese gesonde kosmandjie vir die gemiddelde Suid-Afrikaanse verbruiker. Dr. Hester Vermeulen vertel hoe die September-inflasiesyfer hierdie mandjie beïnvloed.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 6 November 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.