EPISODE · Nov 6, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 6 November 2024
from RSG Landbou · host RSG
Wat is die waarde van veldbultoetse? Nuwe telers het onlangs by die Hoogland Simmentaler-studiegroep in Bethlehem meer hieroor uitgevind. In ons laaste gesprek oor die LNR Vleisbeestoekennings fokus Johan Binedell op die Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar-kategorie. Ons hoor wat die hoof van DanBred se oplossings- en voorsieningsketting in Denemarke oor genetiese vordering in die varkbedryf en die doeltreffende bestuur van sôe te sê gehad het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 6 November 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.