EPISODE · Nov 6, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 6 November 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die 2025 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar is Hansie Viljoen van Leeudoringstad in Noordwes. Hy beklemtoon die waarde van goeie verhoudings, en doen ‘n beroep op politici om die speelveld gelyk te maak sodat hulle kan boer. Nog ‘n boer van Noordwes, Jan van Zyl jnr van Kroon Vee Boerdery by Vryburg, is onlangs as die Brahman-beestelersgenootskap van Suid-Afrika se Makroteler van die Jaar gekroon. Johan van den Berg is soos altyd op sy pos met die landbouweervoorsuitsigte, en Chris Derksen met die week se vleispryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 6 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.