RSG Landbou 6 Oktober 2025
from RSG Landbou Hosted by RSG
Share Seed SA is ‘n saadprojek wat dien as instrument om gemeenskappe te mobiliseer, verhoudings tussen tuiniers te bou, en voedselsekerheid te verseker. Steph Lambert van Enviro Solutions Centre vertel meer. Michelle Kruger van die SA Boerboktelersgenootskap vertel van hulle jaarlikse veiling op 16 Oktober in Bloemfontein. Die Suiwelstandaard-agentskap het onlangs SANAS-akkreditasie ontvang. Jompie Burger verduidelik wat dit behels.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Landbou?
This episode is 21 minutes long.
When was this RSG Landbou episode published?
This episode was published on October 6, 2025.
Can I download this RSG Landbou episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.