EPISODE · Aug 7, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 7 Augustus 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die hemp- en kannabis-bedryf hou baie voordele in. Daniel Motona van Nongo's Joint naby Zeerust, vertel van sy besigheid en die uitdagings met die bedryf in Suid-Afrika. Die 58e kongres van die Weidingsvereniging van Suider-Afrika is vanjaar naby Rustenburg gehou. Dit is voorafgegaan deur ‘n tegniese werkswinkel oor bosverdigting- en indringing. Nampo Kaap vind in September plaas, en Os du Randt vertel waarom hy vanjaar saam met Kubota by die geleentheid sal wees.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 7 Augustus 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.