EPISODE · Aug 7, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 7 Augustus 2024
from RSG Landbou · host RSG
Bankrotbos veroorsaak groot verliese vir boere. Michelle Keith van die KwaZulu-Natal Departement van Landbou het by die Weidingvereniging van Suidelike Afrika se kongres met ons gepraat oor die navorsing en werk wat hulle doen. Richard York van Wildbedryf Suid-Afrika kuier in die ateljee om oor hulle bedrywighede te praat. Die RPO Noord-Kaap het onlangs ‘n predasie-opleidingsdag, onder leiding van Niel Viljoen, in Prieska aangebied.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 7 Augustus 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.