EPISODE · Aug 7, 2025 · 22 MIN
RSG Landbou 7 Augustus 2025
from RSG Landbou · host RSG
Na jare se proewe en ontledings het Pioneer Saad die kundigheid om produsente by te staan met inligting oor die verwagte opbrengs van spesifieke kultivars wat as kuilvoer gebruik word. HW Beeken gesels oor die sukses van hulle proewe. Daar is verskeie suksesstories oor die gebruik van afvalaartappels. Tydens Aartappels SA se innovasie-simposium het ons vir Willie Botha van The Three Dudes ontmoet. Hulle maak vodka van afvalaartappels. Johan van den Berg is terug met landbouweernuus, en Chris Derksen met die week se vleispryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 7 Augustus 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.