RSG Landbou 7 Desember 2023
from RSG Landbou Hosted by RSG
Die wenners van die 2023 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is op 28 November in Pretoria bekendgemaak. Daar was soos altyd ‘n wenner in elke kategorie asook ‘n algehele wenner. RSG Landbou het dié geleentheid bygewoon. Skakel gerus moreoggend in vir terugvoer. Daar is soos altyd ook weernuus en ons hoor wat het hierdie week met vleispryse gebeur.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Landbou?
This episode is 25 minutes long.
When was this RSG Landbou episode published?
This episode was published on December 7, 2023.
Can I download this RSG Landbou episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.