EPISODE · Feb 7, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 7 Februarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
In 2023 het Karoolam die gesogte status van beskerming as 'n geografiese indikator in Suid-Afrika verwerf. Herman Blignaut van Spoor & Fisher verduidelik wat die proses behels, en wat dit vir Suid-Afrika en die landbou beteken. Een van die oorsake van plante se weerstand teen onkruiddoders, is onderdosering. Prof. Charlie Reinhardt praat oor onkruiddoderweerstand, en gee raad aan landbouprodusente om die probleem so ver as moontlik te voorkom.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 7 Februarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.