EPISODE · Jul 7, 2025 · 22 MIN
RSG Landbou 7 Julie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die LRF bied vanjaar weer die Stoetteler van die Jaar-kompetisie aan. Inskrywings sluit op 18 Julie. Martin Campher vertel van die KZN Brangusklub se veiling. Alhoewel hommeltuie tot voordeel is vir landbouers, het georganiseerde misdaad ook die geleentheid raakgesien, en grondeienaars word gewaarsku. Prof. Andries Raadt van die SAPD se Vrystaat Veediefstalforum brei hieroor uit. Kinnear Geldenhuys van Brangus SA vertel van die sukses van dié ras, en hulle nasionale veiling op 7 Augustus op Parys.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 7 Julie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.