RSG Landbou 7 Maart 2024 episode artwork

EPISODE · Mar 7, 2024 · 25 MIN

RSG Landbou 7 Maart 2024

from RSG Landbou · host RSG

Berigte oor die probleme met waterslaai op die Vaalrivier, het die afgelope tyd gereeld in die media verskyn. Prof. Charlie Reinhardt van die Universiteite van Pretoria en Noordwes praat oor die voorkoms en beheer van dié indringerplant. Slange is ook ‘n onderwerp wat deesdae in die nuus is – ons luister na ‘n gesprek met Fanie Fouché, ‘n slangvanger. Hy het onlangs inwoners van Bathurst in die Oos-Kaap ingelig oor slange wat in hulle gebied voorkom. Johan van den Berg is op sy pos met weernuus, en Chris Derksen het die weeklikse vleispryse.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 7, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 7 Maart 2024

0:00 25:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 25 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on March 7, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!