EPISODE · May 7, 2024 · 25 MIN
RSG Landbou 7 Mei 2024
from RSG Landbou · host RSG
Hoewel Suid-Afrika steeds die wêreldleier in makadamiaproduksie is, is produsente onder druk. Barend van der Schyff van Sabie Valley Macadamia Group vertel meer. Die aartappelprodusent in die Sandveld-gebied staar ook ‘n paar uitdagings in die gesig. Jannie Basson het die besonderhede. Die broer van die bekende boerbokram, Formula One, wat onlangs vir meer as R1 miljoen verkoop is, is eersdaags in Pretoria op veiling. Marius Verwey van Kruisrivier Boerbokstoet gesels oor sy veiling op 11 Mei.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 7 Mei 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.