EPISODE · Nov 7, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 7 November 2023
from RSG Landbou · host RSG
Dr. Tod Collins, ‘n onafhanklike suiwelkonsultant, beantwoord vrae oor die omstrede hormoon, rbST, wat melkproduksie by lakterende diere verhoog. Presisieboerdery vorm deesdae deel van meeste boerderye, en die ontwikkeling in dié tipe tegnologie staan ook nie stil nie. Verbeterde satelietbeelde, meting van grondvog en weeklikse opbrengsskattings is van die tegnologie waaroor Pieter Burger van Syngenta Digitaal praat. Ons gesels met Stephan Marais van Rovensa Next oor die grootste uitdagings wat boere tans in die gesig staar.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 7 November 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.