EPISODE · Nov 7, 2025 · 19 MIN
RSG Landbou 7 November 2025
from RSG Landbou · host RSG
Rens Smit, ‘n wetenskaplike tegnikus by die Wes-Kaapse Departement van Landbou, werk op uiteenlopende stelselproewe waar verskillende gewasrotasies getoets word. Hy sê die mees winsgewende stelsels het alles iets gemeen. Professor Johann Strauss praat oor die waarde van bewaringslandbou, ook in terme van vogbewaring. Arie van Ravenswaay is pas terug van ’n feitesending na die VSA. Hy verduidelik wat die kunsmatige intelligensietoepassing, LiDAR is, asook die ontwikkeling van bestuurderlose voertuie.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 7 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.