EPISODE · Oct 7, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 7 Oktober 2025
from RSG Landbou · host RSG
Lamproewe oor voerdoeltreffendheid is onlangs vir die eerste keer in Afrika op ‘n plaas in die Cradock-omgewing gedoen. Die eienaar, Andrew Jordaan, gesels oor die resultate, Dr. Fanie Steyn van Ramsem praat oor die metodologie wat gebruik is, en Schalk de Villiers van Datamars Africa verduidelik watter toerusting vir die poewe gebruik is. Heinrich Victor is terug met die jongste wolmarkverslag. Ons praat met Kobus du Toit van Vlakte Bonsmara oor die aanbod van hulle veiling wat op 17 Oktober in die Marble Hall-omgewing plaasvind.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 7 Oktober 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.