EPISODE · Feb 8, 2024 · 25 MIN
RSG Landbou 8 Februarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
China het onlangs sy invoertariewe vir rooibos van 30% tot 6% verlaag. Volgens Martin Bergh van Rooibos Beperk is China die enigste land wat invoertariewe hef. RSG Landbou gesels met hom oor dié trots Suid-Afrikaanse produk, die produksie, uitvoermarkte en vooruitsigte. Nick Serfontein van die Sernick Groep vertel wat ons van hulle aanteelveiling op 22 Februarie kan verwag. Daar is ook nuus oor die weer en vleispryse.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 8 Februarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.