EPISODE · Feb 8, 2025 · 15 MIN
RSG Landbou 8 Februarie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Professor Johan Fourie van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch beklee die leerstoel vir ekonomie, geskiedenis en beleid. Hy is ook die skrywer van, SKATRYK - WAAROM ONS BETER LEEF AS ONS VOORSATE. Die tweede weergawe van die boek het pas die lig gesien. Hy gesels oor kosproduksie en die fassinerende geskiedenis van kunsmis. Ons vind uit wie die piramides in Egipte gebou het, met ‘n onvergeetlike blik op landboutradisies en boere van weleer.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 8 Februarie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.