RSG Landbou 8 Januarie 2024 episode artwork

EPISODE · Jan 8, 2024 · 24 MIN

RSG Landbou 8 Januarie 2024

from RSG Landbou · host RSG

Swaar reën, hael en vloede het gedeeltes van die Noord-Kaap die afgelope paar weke getref. Die reën is welkom, maar het dit oral verligting gebring? Willem Symington van Agri Noord-Kaap vertel ook waarop landbou in dié provinsie in 2024 wil fokus. Paul Williams van die Landbou Besigheidsnavorsingsinstituut in Australië meen bulseleksie is 'n dryfveer vir genetiese vooruitgang. Christal-Lize Muller het tydens verlede jaar se LRF Veeskool met hom gesels. Verder is Gerrie Wiese van Lindsay Africa ook aan die woord oor die belangrikste uitdagings by waterhulpbronbestuur.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 8, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 8 Januarie 2024

0:00 24:41

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on January 8, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!