RSG Landbou 8 Januarie 2025 episode artwork

EPISODE · Jan 8, 2025 · 24 MIN

RSG Landbou 8 Januarie 2025

from RSG Landbou · host RSG

Die grootste, mooiste en lelikste pampoen, en dan ook die beste pampoenkoekies en tertjies. Dis alles deel van die jaarlikse Goliat van Gat Pampoenfees wat in Maart vanjaar deur die Cullinan Boere Unie en TLU SA aangebied word. Die rekordpampoen van dié fees het ‘n allermuntige 890 kg geweeg. Die Boran-beestelergenooskap bied op 25 Februarie hulle tweede jaarlikse versveiling in Parys aan. Christopher Havenga het meer besonderhede, en verduidelik wat die waarde van dié veiling vir veral nuwe telers is. Die gewilde Balfour Hooidag vind op 16 Januarie plaas, en Gert Kriek vertel ons meer daarvan.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 8, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 8 Januarie 2025

0:00 24:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on January 8, 2025.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!