RSG Landbou 8 Januarie 2026 episode artwork

EPISODE · Jan 8, 2026 · 24 MIN

RSG Landbou 8 Januarie 2026

from RSG Landbou · host RSG

Knopvelsiekte word deur bytende, vlieënde insekte aan vee oorgedra. Het jy geweet dié virussiekte kom meeste in die laatsomer voor, maar volgens dr. Danie Odendaal is gevalle reeds sedert Julie verlede jaar in Noordwes en die Vrystaat aangemeld. Ons kry terugvoer oor ‘n bek-en-klouseer-werksessie wat in Desember deur dr. Bastiaan Fouché van die Parys Dierehospitaal, onder die vaandel van die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid-Afrika, aangebied is. Chris Derksen is terug met die week se vleispryse, en Johan van den Berg met die weer.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 8, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 8 Januarie 2026

0:00 24:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on January 8, 2026.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!