EPISODE · Jul 8, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 8 Julie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Johan Stumpf, die besturende direkteur van die BKB Groep, praat oor BKB se Agbiz-lidmaatskap, en sake van belang vir die groep se wol- en lewendehawebesigheid. ‘n Landbou-ekonomiestudent van die Universiteit van die Vrystaat, Siphiwe Tshabalala, vertel van hulle besoek aan Spanje en hulle voorlegging aan die International Food and Agribusiness Management Association. Ons hoor ook by Nelius Ferreira van Ferrero Bonsmara wat vir hulle produksieveiling op 17 Julie beplan word.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 8 Julie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.