EPISODE · Jul 8, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 8 Julie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Gert Els van Advanta Saad praat oor voersorgum en die verskillende variëteite wat as kuilvoer goed presteer. Textile Exhange poog om teen 2027 wêreldwyd een simbool op produkte aan te bring, wat bewys lewer van verantwoordelike produksiestandaarde. Dit het ter sprake gekom by die onlangse kongres van die SA Sybokhaarkwekersvereniging. Peter Cloeté van Agri Oos-Kaap het by dié kongres met ons gesels oor landbou in die provinsie. Jimmy Roberts vertel van die Prime Brangus-veiling in die Hertzogville-omgewing op 17 Julie.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 8 Julie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.