RSG Landbou 8 Mei 2023 episode artwork

EPISODE · May 8, 2023 · 27 MIN

RSG Landbou 8 Mei 2023

from RSG Landbou · host RSG

Sadek-lande kry al hoe meer druk van die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid af om eiers te versprei wat eerder deur vrylopende hoenders geproduseer word. Is dit ekonomies lewensvatbaar in Suid-Afrika? Die Nasionale Landboubemarkingsraad het onlangs ‘n studie hieroor gedoen. Voordat produsente besluit om hulle vee af te rond, is dit belangrik dat hulle deeglike beplanning doen om te verhoed dat hulle nie in ekonomiese slaggate trap nie. Só sê Ewie Coetzee van Feedtek, en hy het raad in dié verband.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 8, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 8 Mei 2023

0:00 27:32

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 27 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on May 8, 2023.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!