EPISODE · May 8, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 8 Mei 2024
from RSG Landbou · host RSG
Tru-Cape is optimisties oor die 2023/2024 appel- en peerseisoen. Calla du Toit gesels oor die seisoen wat vroeër begin het, asook die markte en vooruitsigte. Wanneer en hoe besluit ‘n produsent watter tegnologie belangrik en toepaslik is vir die gebruik van spilpunte op lande? Chrisjan Jansen van Vuuren van Lindsay Africa gee raad. Koos du Pisanie kuier op Willie Storm se plaas. Dié boer van Olifantshoek in die Noord-Kaap het merkwaardige sukses met veldverbetering behaal.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 8 Mei 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.