EPISODE · Nov 8, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 8 November 2023
from RSG Landbou · host RSG
‘n Boeredag is onlangs op die Piet Roux se plaas op Prieska aangebied. Hy is die wenner van vanjaar se Veeplaas Klimaatslim-ambassadeurprojek. Hy vertel van sy pogings om van die indringerboom, prosopis, ontslae te raak. Willie Storm van Olifantshoek vertel hoe hy die drakrag op sy plaas verbeter het. AfriForum, Saai en Thabake Business Enterprise ondersteun die groenteboer, Lebo Mosime. Sy lewer reeds blomkool en broccoli aan die mark, en het groot planne. Nantes Kelder van AfriForum praat oor hulle betrokkenheid, en dié boer se drome.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 8 November 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.