EPISODE · Sep 8, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 8 September 2025
from RSG Landbou · host RSG
Voedseletikette word deur talle verbruikers nie gelees nie, of hulle weet nie hoe om die inligting interpreteer nie. Christine Leighton van Melk SA se Verbruikersopvoedingsprojek fokus hierop, en verduidelik ook wat die verskil is tussen Grieksestyl- en dubbelroom-joghurt. Kolver Mülke praat oor die 15de Genelink Brangusveiling op 18 September. Volgens Marius Potgieter van die Simbra-beestelergenootskap is samehorigheid onder die telers een van hulle suksesstories.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 8 September 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.