EPISODE · Apr 9, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 9 April 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die Graanhanteringsorganisasie van Suider-Afrika se 40ste simposium is onlangs in Mosselbaai gehou, waar Johan van Rensburg van VKB as president verkies is. Om die gedrag van diere te verstaan is ‘n wen-wen situasie vir sowel dier as boer, sê Corné Nel van BKB. Hy was een van die sprekers by die FEM Dohne Merino-boeredag op Burgersdorp. Ons praat met Wolfe Braude van Agbiz oor die VSA-invoerheffing en hoe dit landbou onmiddellik sal raak.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 9 April 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.