EPISODE · Aug 9, 2024 · 25 MIN
RSG Landbou 9 Augustus 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die wêreld se eerste renosterveld-toepassing is bekendgestel, wat veral boere met renosterveld op hulle plaas, help om plante en diere te identifiseer. Die FIELD GUIDE TO RENOSTERVELD bevat foto's van meer as 1 600 spesies van 12 taksonomiese groepe. Dr. Chanel Lombard, staatsveearts op Vredendal, verduidelik watter diere deur bek-en-klouseer geraak word, en hoe produsente hulle kuddes daarteen kan beskerm.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 9 Augustus 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.