EPISODE · Dec 9, 2024 · 23 MIN
RSG Landbou 9 Desember 2024
from RSG Landbou · host RSG
Johan Stumpf van die BKB Groep kyk terug op die jaar se hoogtepunte. Dié groep wat as ‘n natuurlike vesel-, wol- en bokhaarbesigheid begin het, is deesdae ook betrokke by graanberging, stelsels wat op plaasvlak data bestuur, en die kleinhandel. Die Trans Caledon Tunnel Authority van die Departement van Waterwese beplan die bou van ‘n dam in die Thabazimbi-omgewing vir die Medupi-kragstasie. Grondeienaars is baie bekommerd oor die impak wat dit op onteiening, water en werkskepping mag hê.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 9 Desember 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.