EPISODE · Feb 9, 2026 · 24 MIN
RSG Landbou 9 Februarie 2026
from RSG Landbou · host RSG
Die bekroonde megaboer van die Vrystaat en voorsitter van die Sernick-groep, Nick Serfontein, sê die landboubedryf is in groot moeilikheid. Het jy geweet ‘n nematode of aalwurm kan glad nie met die blote oog gesien word nie? Dié ongewenste gasheer hou ‘n groot bedreiging vir aartappelprodusente in. Dr. Sonia Steenkamp van die Landbounavorsingsraad op Potchefstroom vertel van die navorsing wat hulle doen.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 9 Februarie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.