RSG Landbou 9 Januarie 2024 episode artwork

EPISODE · Jan 9, 2024 · 24 MIN

RSG Landbou 9 Januarie 2024

from RSG Landbou · host RSG

Danksy reën op die regte tyd blyk dit of mielie-aanplantings in die Vrystaat voltooi is, maar daar was wel vloedskade. Gernie Botha van Vrystaat Landbou gee terugvoer en hy deel ook ‘n paar gedagtes oor hul fokuspunte vir 2024. Goeie reën is ook nie altyd goeie nuus vir ons veeprodusente nie, aangesien veesiektes en veral insek-oordraagbare siektes toeneem. Volgens dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk, kan verliese met ‘n goeie inentingsprogram voorkom word. Ons gesels met hom hieroor.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 9, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 9 Januarie 2024

0:00 24:41

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 24 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on January 9, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!