EPISODE · Jul 9, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 9 Julie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Dean Barnard, ‘n hops-, pruim-, amandel- en pekanneutboer van George, is aangewys as Agri Wes-Kaap se Jongboer vir 2024. Waarde vir geld is waarna ‘n produsent opsoek is wanneer landboutoerusting aangekoop word. So sê die nuutaangestelde besturende direkteur van Smith Power Equipment, David Kelder. Hy praat oor die ontwikkeling in tegnologie, die waarde van goeie kliëntediens en sy visie vir landbou.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 9 Julie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.