EPISODE · May 9, 2023 · 29 MIN
RSG Landbou 9 Mei 2023
from RSG Landbou · host RSG
Ons kuier op die plaas Erekroon in die Jansenville-distrik. Marx en Hanri Strydom boer hoofsaaklik met Angora-bokke en Merino-skape. Marx sê hulle moet die plaas goed bestuur want dit behoort nie aan hulle nie – hulle is net tydelik op aarde geplaas en moet rentmeesterskap in die ware sin van die woord toepas. Net so sê Hanri, moet jy lief wees vir die aarde en dit wat jy doen. As jy soggens jou voete moet sleep kraal toe, dan weet jy jy is op die verkeerde plek. Ook in die program is Heinrich Victor van OVK met nuus oor die laaste wolveiling van die seisoen.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 9 Mei 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.