RSG Landbou 9 Mei 2024 episode artwork

EPISODE · May 9, 2024 · 25 MIN

RSG Landbou 9 Mei 2024

from RSG Landbou · host RSG

Kobus Beyers, ‘n saaiboer van die Wolmaransstad-omgewing, is aangewys as die 2024 Agri Noordwes Jongboer van die Jaar. Ons hoor wat sy hart vinniger laat klop. Tyd is geld, en as ‘n produsent sy masjiene kan dophou sonder om op die plaas te wees, soveel beter. Diederik Hasselmann van CASE IH verduidelik hoe hulle Connect Room funksioneer. Ons hoor ook van Carina le Roux van Feedtek. Sy het tydens ‘n boeredag in die Noord-Kaap oor die waarde van addisionele byvoeding en lekke in ‘n beesboerdery gesels, en ook wat soms verkeerd gedoen word as dit by die voedingsprogram van beeste kom.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 9, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 9 Mei 2024

0:00 25:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 25 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on May 9, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!