EPISODE · Nov 9, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 9 November 2023
from RSG Landbou · host RSG
Vergelegen-wynlandgoed in Somerset-Wes is bekend vir hulle biodiversiteitsinisiatiewe. Hulle het nóg ‘n omgewingstoekenning ontvang. Altesaam 81 Wes-Kaapse wynlandgoedere het in verskeie kategorieë ingeskryf vir die 2024 Best of Wine Tourism Awards. Vergelegen se eerste projek, waarmee hulle steeds besig is, het reeds in 2004 begin. Johan van den Berg is op sy pos met weersake, en Chris Derksen vertel wat die afgelope week met vleispryse gebeur het.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 9 November 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.