EPISODE · Oct 9, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 9 Oktober 2025
from RSG Landbou · host RSG
Graan- en oliesaad-produsente het die rekords behoorlik laat spat tydens Graan Suid-Afrika se Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie, wat onlangs in Johannesburg plaasgevind het. ‘n Ekstensiewe veeprodusent van die Upington-omgewing, Stephan Becker, is vanjaar as Agri Noord-Kaap se jongboer van die jaar aangewys. Hy gesels oor sy weidingsbestuurpraktyke, hoe sy lamseisoene werk, en hoe roofdiere op die plaas bestuur word. Daar is oudergewoonte ook nuus oor vleispryse en landbouweervooruitsigte.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 9 Oktober 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.