RSG Landbou 9 September 2024
from RSG Landbou Hosted by RSG
Die Noord-Kaap se regering het in 2019 ‘n ontwikkelingsplan bekendgestel. Agri Noord-Kaap is tans by 23 projekte betrokke. Dirk Krapohl het by hulle onlangse kongres op Kimberley hieroor gepraat. By dieselfde geleentheid was Janse Rabie van Agri SA een van die sprekers. Ons hoor wat hy oor waterkwessies gesê het. AG Gene Bonsmara van die Vrede-omgewing hou op 12 September hulle volgende produksieveiling.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Landbou?
This episode is 23 minutes long.
When was this RSG Landbou episode published?
This episode was published on September 9, 2024.
Can I download this RSG Landbou episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.