EPISODE · Sep 9, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 9 September 2025
from RSG Landbou · host RSG
Tienie Prinsloo van die plaas Loomar die Hoopstad-omgewing is aangewys as Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar. Hy gesels oor hulle diverse boerdery, wat bestaan uit onder andere pekanneute, lusern en Beefmasterbeeste. Dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk praat oor plant- en swamvergiftiging by vee. Daar was ‘n toename in dié soort vergiftigings die afgelope winter. En, ons het by AgriCulture Gauteng se kongres met hulle president, Konrad Burger, gesels.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 9 September 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.