EPISODE · Aug 8, 2026 · 13 MIN
RSG Landbou: Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar
from RSG Landbou · host RSG
8 Augustus 2026: Richard Hutton-Squire is aangewys as Agri Wes-Kaap Santam se Jongboer van die Jaar. Hy boer in die Elgin/Grabouw-omgewing met appels en pere. Hy is ook ‘n kampioenseiljagvaarder wat al sy staal getoon het in internasionale waters. Selfs wanneer hy die uithoeke van die aarde besoek, sorg hy dat sy plaas besproei word, deur gebruik te maak van tegnologie.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou: Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.