EPISODE · Jun 16, 2026 · 24 MIN
RSG Landbou: Beesboer én papegaaiboer?
from RSG Landbou · host RSG
16 Junie 2026: Het jy al gehoor van ‘n beesboer wat ook met papegaaie boer? Ellewee van Zyl en sy vrou, Ria, boer naby Upington met Santa Gertrudis-beeste. Hulle het tydens ‘n droogte besluit om ook ’n papegaaiboerdery te begin. Ons praat met Reno van Rooyen oor hulle Beefmaster-stoet, kommersiële kudde en voerkraal in die Kuruman-omgewing. Ons vind meer uit oor die werksaamhede van die Suidelike Afrikaanse Natuurbestuursverening. Dr. Helet Lambrechts vertel ook van dié vereniging se konferensie wat vroeg in September aangebied word.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou: Beesboer én papegaaiboer?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.