EPISODE · Jun 25, 2026 · 24 MIN
RSG Landbou: Boranbeeste; landbou-opleiding
from RSG Landbou · host RSG
25 Junie 2026: Daar is tans 55 000 aktiewe geregistreerde Boranbeeste in Suid-Afrika. Gerrit Potgieter van die Boran-beestelersgenootskap van Suid-Afrika gesels oor die prestasie van dié ras, en van hulle nasionale veiling op 10 Julie in Pretoria. Shaun Welmans van Agri Skills Transfer verduidelik waarom praktiese opleiding so belangrik geword het in die moderne landboubedryf. Die plaagbeheer-operateurskursus trek deesdae baie aandag. Ons hoor waarom hierdie kwalifikasie so belangrik is vir mense wat in die bedryf wil werk.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou: Boranbeeste; landbou-opleiding
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.