RSG Landbou: Die waarde van herlewing- en bewaringslandbou by Nampo bespreek episode artwork

EPISODE · May 28, 2026 · 25 MIN

RSG Landbou: Die waarde van herlewing- en bewaringslandbou by Nampo bespreek

from RSG Landbou · host RSG

28 Mei 2026: Die minister van openbare werke en infrastruktuur, Dean MacPherson, het by Nampo die Adopt a Municipality-inisiatief bekendgestel. Die waarde van herlewing- en bewaringslandbou het ook by Nampo ter sprake gekom. Alhoewel Suid-Afrika onder die top tien lande is wat herlewingslandbou as praktyk toepas, moet produsente besef dat ‘n kopskuif nodig is. Dié praktyke verlaag insetkoste, en verseker gesonde grond en biodiversiteit. In ons weergesprek met Johan van den Berg gesels ons oor die realiteit van die El Niño-weerverskynsel. Chris Derksen is op sy pos met die week se vleispryse.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 28, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou: Die waarde van herlewing- en bewaringslandbou by Nampo bespreek

0:00 25:32

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 25 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on May 28, 2026.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!