RSG Landbou: Geveg teen bek-en-klouseer besig om vrugte af te werp episode artwork

EPISODE · Jul 3, 2026 · 20 MIN

RSG Landbou: Geveg teen bek-en-klouseer besig om vrugte af te werp

from RSG Landbou · host RSG

3 Julie 2026: Pogings word voortgesit om bek-en-klouseer die nekslag toe te dien. Noue samewerking tussen boere, veeartse en die regering is besig om vrugte af te werp. Die minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme in die Wes-Kaap, dr. Ivan Meyer, bring ons op hoogte van die stand van sake. Ons hoor wat alles in die jongste uitgawe van die gratis landboutydskrif, Agriprobe, gelees kan word. Die wynmaker by De Grendel, Morgan Steyn, praat oor die waarde van mentorskap in die landbou.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 3, 2026

Embed this episode

Ready to play

RSG Landbou: Geveg teen bek-en-klouseer besig om vrugte af te werp

0:00 20:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 20 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on July 3, 2026.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!