EPISODE · Jul 27, 2026 · 25 MIN
RSG Landbou: Groei vir Goud-opbrengskompetisie; Nuwe grondbakteriespesie
from RSG Landbou · host RSG
27 Julie 2026: Het jy al aan Graan SA se 2026 Groei vir Goud-opbrengskompetisie deelgeneem? Boere wat deelneem leer die beste by medeboere, en volgens Graan SA is dit die doel van die kompetisie. Daar is verskeie kategorieë waarvoor ingeskryf kan word. Mikrobioloë van die Universiteit Stellenbosch het ‘n nuwe grondbakteriespesie in die Kogelberg Natuurreservaat ontdek.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou: Groei vir Goud-opbrengskompetisie; Nuwe grondbakteriespesie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.