EPISODE · Jun 15, 2026 · 24 MIN
RSG Landbou: Is daar buitelandse burgers op jou plaas, en is hulle wettig?
from RSG Landbou · host RSG
15 Junie 2026: Die Departement van Indiensneming en Arbeid beoog om 10 000 arbeidsinspekteurs aan te stel om nakoming van arbeid-en indiensnemingswetgewing te verseker. Is daar enige buitelandse burgers op jou plaas, en is jy seker hulle werkspermitte is wettig? Arbeidspesialis André Bloem verduidelik wat tans geldig is. Agri-Expo is met ’n toptoekenning vereer by die 2026 Wes-Kaapse Ekonomie-innovasietoekennings wat deur die Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid aangebied is.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou: Is daar buitelandse burgers op jou plaas, en is hulle wettig?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.