EPISODE · Aug 5, 2026 · 22 MIN
RSG Landbou: Marktoegang vir SA wyne; Nampo Kaap
from RSG Landbou · host RSG
5 Augustus 2026: Wie veg vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf se plek aan die tafel? Agter elke bottel wyn staan ‘n span mense en Christo Conradie van South Africa Wine. Ons praat met hom oor marktoegang en beleid. “Saam groei ons beter” is die tema van vanjaar se Nampo Kaap. As een skakel van die landbouwaardeketting seer kry, kan die res nie optimaal funksioneer nie, sê die voorsitter van Bredasdorp Park, Henk Aggenbach. Nampo Kaap word van 9 ot 12 September aangebied.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou: Marktoegang vir SA wyne; Nampo Kaap
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.