EPISODE · Jul 2, 2026 · 24 MIN
RSG Landbou: Netwerkgeleenthede by drie universiteite
from RSG Landbou · host RSG
2 Julie 2026: Studente, gegradueerdes en nagraadse studente het die geleentheid om eersdaags by drie Suid-Afrikaanse universiteite met rolspelers van die landbousakewêreld te praat. Marianne van der Laarse van Agrijob gee besonderhede. Ons praat met André van der Heyde oor die Boschoek Bonsmara en Vriende-produksieveiling op 17 Julie by Bela-Bela, en met Don McHardy van Reeba Red Booster Beef oor hulle veiling op 7 Julie by Nottingham Road Brahman. Johan van den Berg is op sy pos met die weervooruitsigte, en Chris Derksen gee terugvoer oor die vleispryse wat hierdie week in die Noord-Vrystaat behaal is.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou: Netwerkgeleenthede by drie universiteite
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.