EPISODE · Jun 2, 2026 · 25 MIN
RSG Landbou: Nuwe naspeurbaarheid-rekordhoudingstelsel by veiling gebruik
from RSG Landbou · host RSG
2 Junie 2026: Het jy geweet dat SA Stamboek se naspeurbaarheid-rekordhoudingstelsel, IDtrax, onlangs vir die eerste keer met groot sukses by ‘n veiling gebruik is? Dit is ‘n mylpaal vir die stoetveebedryf. Fritz Bezuidenhout verduidelik hoe dit werk. Alheit du Toit van Feedtek praat oor voedingstekorte by wildspesies. Deesdae beperk die omheining van kommersiële eenhede die vermoë van wilde diere om self voedsamer weiding te vind. Hy verduidelik hoe hierdie behoeftes aangevul kan word.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou: Nuwe naspeurbaarheid-rekordhoudingstelsel by veiling gebruik
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.