RSG Landbou: Rosyntjies se uisonderlike prestasie; Die ‘doodmaakmaande’ is op hande episode artwork

EPISODE · Jul 28, 2026 · 25 MIN

RSG Landbou: Rosyntjies se uisonderlike prestasie; Die ‘doodmaakmaande’ is op hande

from RSG Landbou · host RSG

28 Julie 2026: Sowat 90% van Suid-Afrika se rosyntjies word uitgevoer. Die bedryf het onlangs weer die 100 000 ton merk gehaal. Ons gesels met Wessel Lemmer en Chantelle Kotzé van Raisins SA oor hierdie uitsonderlike prestasie. Augustus, September en Oktober word in die veebedryf as die sogenaamde ‘doodmaakmaande’ beskou. Dis 'n uitdagende oorgangstydperk tussen winter en somer, waartydens weidingsgehalte dikwels nog swak is en moet herstel. Dr, Josef van Wyngaard van Voermol Voere gee raad.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 28, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou: Rosyntjies se uisonderlike prestasie; Die ‘doodmaakmaande’ is op hande

0:00 25:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 25 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on July 28, 2026.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!