RSG Landbou: SA aan voorpunt van ontwikkeling van alkoholvrye wyn episode artwork

EPISODE · Jul 11, 2026 · 13 MIN

RSG Landbou: SA aan voorpunt van ontwikkeling van alkoholvrye wyn

from RSG Landbou · host RSG

11 Julie 2026: Ons klink ‘n glasie op die ontwikkeling van alkoholvrye wyn. Dié wêreldwye tendens word tans nagevors, met Suid-Afrika aan die wetenskaplike voorpunt. Ineke Herholdt is op ouderdom 24 doenig met haar doktorale studies wat te make het met mondgevoel. Wessel du Toit is ‘n vol professor in wynkunde by die departement wingerd en wynkunde aan die Universiteit Stellenbosch. Hy is onlangs deur die Kaapse Wynmeesters aangewys as Wynpersoonlikheid van die jaar.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 11, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou: SA aan voorpunt van ontwikkeling van alkoholvrye wyn

0:00 13:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 13 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on July 11, 2026.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!